Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
André
 
Menings: 2
Artikels gelees: 368
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Is Afrikaanse e-boeke te duur?

11 October 2012, 12:52  - André

Volgens dailymail.com kos J K Rowling se nuwe boek vir grootmense £9 (ongeveer R125) by Amazon, die boek is afgeprys van £11 (ongeveer R153) af. Die e-boek weergawe word by die selfde webwinkel aangebied teen £11.99 (ongeveer R166).

eBoeke verteenwoordig ongeveer 15% van die boekmark in die Verenigde Koninkryk (VK). Die grootte van die totale boekmark bedrae £26 miljoen vanjaar. Amazon verkoop tot 80% van alle e-boeke wat in die VK verkoop word. Volgens dailymail.com erken uitgewers dat hulle meer as 5% spaar as ‘n titel as ‘n e-boek uitgegee word alhoewel BTW op e-boeke hoër is.

Tom Tivnan van die uitgewer konsultante: The Bookseller, reken ‘n e-boek behoort tussen £2 - £3 (tussen R27 - R41) goedkoper te wees as die gedrukte weergawe. Benedict Evans van die navorsing agentskap Enders Analysis het aan dailymail.com genoem dat e-boeke nie noodwendig goedkoper hoef te wees as harde kopieë nie.

Hy is van mening dat die kostestrukture van uitgewers in ‘n groot mate ‘n gegewe is. Die koste om ‘n boek as ‘n finale produk op die mark te kry verskil nie veel as die titel as ‘n e-boek verskyn nie.

Vroeër die maand het die Europese Unie ook bevind dat Apple en vier ander uitgewers EU kompetisie voorskrifte verbreek het, deur die prys van e-boeke regoor die mark te verhoog. e-Boeke is ook kontroversieel in die Verenigde State, waar die Justisie Departement bevind het dat prysvasstelling deur agentskapooreenkomste veroorsaak het dat lesers miljoene dollars teveel vir e-boeke betaal het.

Hoe vergelyk Afrikaanse e-boeke pryse met slapbandboek pryse?

Die meeste van myAfrikaans.com se e-boeke is tot 30% goedkoper as die slapband weergawe. Byvoorbeeld: Hiervandaan deur Dana Snyman: 175.00 (slapband) en R125,43 (e-boek).

Hierdie is uittreksel uit Andé se jongste blog. Lees meer hier.

GESELS SAAM: Koop jy graag e-boeke? Dink jy Afrikaanse e-boeke is te duur? Laai jou mening hier.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Bets Kotze
Sinnelose advertensie

’n Advertensie oor ID-sekerheid is net ’n mors van belastingbetalers se geld, skryf ’n Nuus24-gebruiker. Lees meer...

0 menings 190 keer gelees
Gelaai deur
Vlaminqk
Die gelykenis van Elfrieda en die...

Elfrieda het ‘n vonk in hierdie boer se hart laat ontvlam, maar as haar pragtige liefdevolle hart maar net nie so ruim was nie... Lees meer...

0 menings 595 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om tegnies gestremd te wees...

Luister wanneer jou vrou praat en jou net wil help, jy sal baie geldjies spaar, skryf ’n Nuus24-leser. Lees meer...

0 menings 542 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 598 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 1365 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Moet nie ander afjak

Elke dag is ’n stryd om liggaam en siel bymekaar te hou. So moenie mense afjak, jy weet nie watse paadjie daai persoon moes loop nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 686 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Qlikview

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

BI Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Business Intelligence BI

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.