MyNuus24-redakteur

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

GESELS SAAM: Samesmelting van DA en OD

deur MyNuus24-redakteur
2010-08-16 09:08

Die Demokratiese Alliansie (DA) en die Onafhanklike Demokrate (OD) het aangekondig dat hulle gaan saamsmelt om 'n sterker opposisie te vorm.

Dié “troue” tussen Patricia De Lille en Helen Zille se onderskeie partye is in Kempton Park aan die Oos-Rand aangekondig. (Lees hier meer oor die samesmelting).

Die vraag is egter: wat beteken hierdie stap vir die politiek in Suid-Afrika? Gaan dit 'n daadwerklike verskil maak aan die politieke landskap, of beteken dit in die praktyk min?

Voorsien jy enige probleme? Kan hierdie samesmelting tot binnegevegte aanleiding gee, of gaan De Lille en Zille 'n sterk kombinasie wees?

Gee jou mening oor die samesmelting van die DA en die OD in die kommentaarblok hieronder. Jy kan ook 'n brief vir publikasie stuur na terugvoer@nuus24.com.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Jou Storie-kommentaar

Adri sê... Vaaltynsdag is 'n geldmaakfoefie wat heidens van oorsprong is. Die rooi rose is 'n verwysing na bloed wat met die heidense fees gepaard gegaan het. Ons ignoreer die hele konsep en leef gewoonweg op die dag. Amanda is reg: ons moet mekaar elke dag waardeer en nie die dag gebruik om allerhande geheime en perverse boodskappe en selfs gebare oor te dra nie. Jou enigste "valentyn" is jou huweliksmaat en nie ander geheime bewonderaars nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.0 VVT-i PU MY09
2011
R 175,900.00

FORD

Ikon 1.6 Ambiente MY09
2010
R 109,900.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2010
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.