Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Adri Visser
 
Menings: 49
Artikels gelees: 637
 
 
Jongste kentekens:
 
 

‘Elke volk moet sy eie geskiedenis skryf ’

13 July 2012, 15:35  - Adri Visser

Geskiedenis vertel van goeie en slegte gebeurtenisse van die verlede.

Die geskiedenis moet as riglyn dien vir die toekoms. Deur die geskiedenis te manipuleer om witvoetjie te soek by een of ander groep is fataal.

Jy kan beslis nie die geskiedenis in een boek plaas nie aangesien verskillende skrywers verskillende weergawes het. Ook is daar verskillende belange by die skrywers.

Kyk maar net na die vier Evangelies. Dit handel oor een betrokke persoon se lewe en die tyd van Sy lewe, maar gesien uit vier skrywers se getuienisse.

As ons oor Suid-Afrika se geskiedenis skryf, moet ons eers vasstel uit watter hoek sien ons die geskiedenis. As dit uit ‘n ontwikkelingshoek is, dan is daar geen fout met die ou geskiedenisboeke soos dit geskrywe was nie. As dit uit ‘n volkerehoek gesien word, kan net die betrokke volke oor hulle eie geskiedenis skrywe. 

Jy skryf nie ‘n vreemde volk se geskiedenis vir daardie volk nie, want die kanse dat jy nie 100% sy gedrag of tradisies ken nie is net te veel.

Benewens die feit dat die Nuwe SA ‘n positiewe beeld aan die buitewêreld wil voorhou, kan daar nie geslaag word nie aangesien “spankeuses” hier ‘n rol speel.

Soos wat een persoon vir span A ondersteun sal die volgende persoon span B ondersteun. Jy sal vind dat die normale gedrag van mense dit bewys dat in ‘n wedstryd jy nie vir beide spanne skree nie. 

Nou in die lewe sal jy kry dat mense altyd die een of ander groep ondersteun. Jy kan mense nie dwing om een reënboognasie te wees nie en dan die geskiedenis so aanpas om jou wense te vervul nie.

Elke volk moet sy eie geskiedenis skryf soos uit sy eie oog waargeneem.

Geskiedenis is oor dinge wat gebeur het en profesieë is oor toekomstige dinge wat dalk kan gebeur.   
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
49 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
ChrisAkkedis
Hoekom lag jy vir my?

Ons behoort onsself te bevraagteken as ons die mense wat ons vreemd vind wil marginaliseer, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 183 keer gelees
Gelaai deur
DelusionBuster
Die krag van gebed: Wat is die fe...

Meeste gelowiges glo dat God gebede verhoor, maar op een van drie maniere. Dié leser meen gebed werk net in sekere gevalle... Lees meer...

43 menings 836 keer gelees
Gelaai deur
ChristovdM
Waaroor die histerie?

Waarom is daar mense wat vordering op wetenskaplike gebied as ‘n aanslag op die Christendom sien?  Lees meer...

37 menings 412 keer gelees
Gelaai deur
Wouter Willemse
Waar is julle trots?

Halfkaal foto's, danse en bier. Hoe ver sal studente gaan om die beste te wees en weet ouers wat hul kinders doen? ’n Leser deel sy mening. Lees meer...

29 menings 1081 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Die Springbokke speel vir almal

Daar is verskeie tipes rugbyondersteuners, maar die Springbokke speel vir almal, skryf 'n Nuus24-leser. Lees meer...

2 menings 145 keer gelees
Gelaai deur
ChrisAkkedis
Is jy ‘n internet trol?

‘n Internet trol ‘n wrede en kwaadwillige gebruiker wat 'n aanlyn-gemeenskap besmet met haat en verdeeldheid, skryf ’n leser. Lees meer...

76 menings 1012 keer gelees

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.