Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
André
 
Menings: 0
Artikels gelees: 94
 
 
Jongste kentekens:
 
 

E-boeke, die kampvuurgeleentheid van die toekoms

24 October 2012, 15:16  - André

Almal geniet ‘n storie en e-boeke is die kampvuurgeleentheid van die toekoms. Daar sal altyd ‘n mark wees vir ‘n goeie storie, maar die res van die uitgewersbedryf is besig om nuwe grond te breek. Sekere topverkopers begin selfs om self eBoeke uit te gee.

Agente begin weer om manuskripte wat risiko-trae uitgewers afkeur self uit te gee. Selfs tradisionele uitgewers begin senuagtig word oor die opkomende mark vir self-pub. Penguin uitgewers het onlangs die eerste tradisionele uitgewer geword wat ‘n self-pub onderneming bekom het, deur Author Solutions Inc. vir $116 miljoen te bekom. Dit is uitgewers wat die meeste geraak word deur die nuwe e-boeke landskap.

Die onlangse ekonomiese krisisse het uitgewers gedwing om hul dienste tot op die been te sny. Dwyer bevestig dat daar van vandag se skrywers verwag word om self te belê in redigering en taalkundige versorging van die boek, hulle eie bemarking te doen en te betaal vir die ontwerp van die buiteblad. Al wat die uitgewer doen is om hul netwerk van bemakers te gebruik om te verseker dat die boek op die rakke van die boekwinkels kom. e-Boeke het nie boekwinkels nodig nie en baie e-boekwinkels word besit deur multinasionale ondernemings soos Apple en Amazon en nie deur uitgewers nie.

Wat staan skrywers nou te doen in hierdie verwarrende tyd in die boekmark? Baie skrywers vra hulself af hoekom hulle enigsins ‘n uitgewer moet hê. As hulle self vir die redigering en buiteblad moet betaal, self bemarking op Facebook, Twitter en hul Blogs moet doen – hoekom ontvang hulle slegs 20% van elke boek wat verkoop word?

Hierdie is die rede waarom myAfrikaans.com skrywers ondersteun om self uit te gee en die proses omgedraai het waar skrywers 80% van die opbrengs van die boek ontvang.

e-Boeke het die ekonomie van die uitgewersbedryf verander. Omdat ernstige en hoogaangeskrewe skrywers soos Joe Konrath, John Locke and Amanda Hocking nou self-pub,  verloor self-pub nou sy ego-uitgee beeld.

Die uitgewersbedryf het altyd gepraat van die kritiese realisasiepunt waar genoeg lesers e-lesers of ander toestelle besit, wat die bemarking van e-boeke winsgewend sal maak. In die internasionale mark het dit blykbaar gebeur tussen Oktober en November 2010. Volgens Dwyer het Amazon in Mei, 2012 bekend gemaak dat vir elke 100 boeke wat hulle verkoop, 105 e-boeke verkoop word.

‘n E-leser of ‘n tablet-rekenaar plaas die boekwinkel op jou skoot en die eboek in jou hand sekondes nadat dit gekoop is.

- Hierdie is een van blogger André se jongste
blogs

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

0 menings 56 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

8 menings 241 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 669 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 792 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 190 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

18 menings 433 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Representative

North West
Eques Technologies
Market Related

Java Developer

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
Market Related

Sap Business Consultant 6month contract

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.