Meer as 'n miljoen bykomende Suid-Afrikaners sal oor die volgende drie jaar op maatskaplike toelaes begin staatmaak vir 'n inkomste, het Pravin Gordhan, die minister van finansies, gesê. Lees meer hier.
Gordhan het as deel van sy mediumtermyn-begrotingsoorsig in die parlement gesê die aantal mense wat van maatskaplike toelaes afhanklik is, sal teen 2015/16 altesaam 17,3 miljoen wees.
GESELS SAAM: Hoe voel jy daaroor? Deel jou mening hier.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.