Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Barend
 
Menings: 17
Artikels gelees: 464
 
 
Jongste kentekens:
 
 

DA gaan nog swaar kry

21 December 2012, 08:35  - Barend

Die Demokratiese Alliansie (DA) was baie reguit in hulle onlangse uitsprake nadat pres. Jacob Zuma herkies was. Daar is ook die waarskuwing gerig dat die party beslis nou verder sal verbrokkel.

Dit mag so wees. Of dit mag nie so wees nie. Maar die DA se probleem is nie of die African National Congress (ANC) verdeeld of onverdeeld is nie. Die DA se probleem is dat die ANC baie steun het onder nie-ingeskrewe lede. Onder gewone mense. En selfs al is die ANC diep verdeeld, is dié party se steun nog baie sterk.

En 2014 gaan nie maklik wees nie. Dit gaan baie, baie moeilik wees vir die DA. ’n Mens sal moet wag en kyk wat presies die uitwerking gaan wees van die DA se beeld wat die laaste tyd so verander het. Hierdie verandering van die DA is uiteindelik dalk maar net simbolies. Maar simboliek is baie baie kragtig. Dit is jammer dat dit so is maar dis so.

Dit is juis as gevolg van simboliek wat ek dink dat die DA baie swaar gaan kry in 2014. Ons moenie vergeet dat dit in 2014 presies 20 jaar gaan wees wat die ANC regeer nie. 20 jaar na 27 April 1994. Dit sal my dan ook nie verbaas as die datum van die verkiesing vasgestel gaan word op daardie dag nie. Die regerende party sal stjoepid wees as hulle die ding nié so reël nie. En hulle sal ’n enorme ding daarvan kan maak.

En dit sal weereens, nie die lede wees nie, maar die groot massa, die massa wat miskien voor ’94 ’n job gehad het en nou nie meer nie, maar wat intussen ’n huisie en elektrisiteit gekry het...

En die ou wat wel ’n job het hoef nie meer sy vrou in die tuisland agter te los nie.

Die DA kan miskien voel dat die herverkiesing van pres. Zuma kan in hulle hande speel (en vir al wat ek weet kan dit so wees). Self het ek dit nie aan die begin van 2012 verwag nie. Ek het verwag die adjunk sal president word. Maar selfs al voel die DA dat hulle bevoordeel gaan word deur nog ’n Zuma-termyn sal hulle wakker moet slaap as hulle nie ’n verassing in 2014 wil kry nie.

Ek mag weereens verkeerd wees, maar 2014 kan dalkies net weer die jaar word waarin die opposisie versplinter en die DA begin steun verloor.

Dis nou te sê as die regerende party nie een of ander tyd weer ’n skeuring beleef nie. Dit, baie meer as die nuwe Zuma-termyn, kan die DA ’n hupstoot gee.

- Hierdie is een van Barend se jongste blogs.
 

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Willem Morris
Iets moet nou gebeur

Behuising en dienslewering is ’n baie groot probleem in Suid-Afrika. Dis tyd dat politici daad by hul woord voeg, skryf ’n leser. Lees meer...

4 menings 87 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om te spel of nie...

As dit kom by spelling is hy nie die beste, maar ‘n skool moet tog weet hoe om te spel, skryf ’n leser. Lees meer...

6 menings 291 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

2 menings 288 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

15 menings 451 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

5 menings 829 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

2 menings 841 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.