Insake: Boelies
Die probleem begin by ouerskap! Kinders soek meer liefde en meer aandag.
Ouers kan nie hulle kinders wil omkoop met geld nie.
Hulle soek nie jou geld nie, hulle soek tyd saam met hulle ouers. Dis hoekom daar boelies is by skole.
Die boelies haal hul frustrasies uit op kinders wat meer liefde en aandag kry as hulle.
GESELS SAAM: Is boelies 'n groot probleem in skole? Wat kan gedoen word om dié probleem op te los? Deel jou menin hier.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.