Andries du Preez
'n Nuus24-leser deel foto's van 'n vreemde verskynsel in Alberton wat vermoedelik met besoedelde huishoudelike water te make het.
Nuus24-lesers
Daar is gemengde gevoelens onder Nuus24-lesers oor of Graeme Smith moet bly of gly, maar die meerderheid voel hy moet sy tassies pak.
Philip van Staden
Ruk die busdienste reg, lewer die dienste waarvoor inwoners betaal en geen moeilikheid sal plaasvind nie, skryf ’n leser.
Khell van der Lith
Na aanleiding van die berig op Nuus24 oor die wêreld se kleinste padda, het ’n leser ’n foto gestuur van paddas wat by sy huis voorkom.
Christo van der Rheede
Die inwoners van elke dorp in Suid-Afrika hou self die sleutels van vooruitgang in hul hande, skryf 'n leser.
Is jy in Bloemfontein by die ANC-eeufees? Of volg jy dié gebeure uit jou gemakstoel? Stuur jou foto's, of skryf 'n bydrae oor dié fees.
Johan Jooste
’n Leser skryf ’n resensie oor die boek Man van Nasaret: Wie sê die mense is Ek?.
MyNuus24-redakteur
Kersfees is om die draai. Al wat ’n winkelsentrum is, is vol mense. Het ons vergeet waaroor Kersfees eintlik gaan? Wat beteken Kersfees vir jou?
Marin Barwise
Platteland bewys dat daar ’n plek vir Afrikaans en Afrikaanse films is, skryf ’n Nuus24-gebruiker.
MyNuus24-redakteur
'n Nuwe 24-uur-sekskanaal sal vanaf Januarie 2012 op satelliet-televisie beskikbaar wees. Hoe voel jy hieroor? Deel jou mening met ons.