Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Hannes du Preez
 
Menings: 11
Artikels gelees: 591
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al Hannes du Preez se kentekens.
 

Hoekom kinders oppiep?

27 September 2012, 07:43  - Hannes du Preez

Indien julle dit nie weet nie, kinders is nie van glas gemaak nie. Dis is seker ‘n vreemde opsomming, maar kom laat ek verduidelik.

Enige mens word gebore met ‘n immuunstelsel. Dit beteken dat ons liggame sekere kieme moet kry, sodat ons liggame dit volgende keer kan keer, of beter maak.

Net so moet kinders val en seer kry. Wanneer kinders nie seer kry nie, weet hulle nie hoe om pyn werklik te kan hanteer nie.

Ekself het al baie kere seer gekry. Dit het my nie gebreek nie. Ek is al gebrand, gesteek met ‘n mes, deur honde gebyt, en natuurlik lekker hard geval partykeer. Dit is deel van mens wees. Dit is deel van groot word.

Nou, om uiteindelik by my punt uit te kom. Nie so lank gelede het ek ‘n ysskaatsles (waaraan my dogter deelneem) bygewoon. Almal het lekker gespeel.

Hier en daar het daar iemand geval en weer opgestaan. Kyk, ‘n hokkieskyf op spoed kan seer maak, maar dis deel van die sport; net soos in rugby wanneer iemand jou hard tackle. Dis deel van die sport.

Nou, dit help nie jy wil die arme afrigter aanrand wanneer jou seuntjie nie die “punch” kan vat nie. Dis presies wat gebeur het. Die outjie het geval, opgestaan en voort geskaats. Die oefening het aangegaan en almal was gelukkig in yskaatsland.

Die les het klaar gemaak, stiptelik agt-uur. Ek het my dogter gehelp haar skaatse uit kry en al haar bagasie begin opruim toe ek ‘n vreeslike gevloekery begin hoor het. Daar was ‘n man, ek skat hom seker in sy 40's.

Die vloekery het ‘n bakleiery begin word en ek het begin wonder of ek nie die hokkiestok in my hand moet begin gebruik nie...

My dogter het my weggesleep en ons het huiswaarts gekeer.

By die huis ontvang ek ‘n foonoproep van die yshokkie-afrigter. Hy het my gevra wat ek gesien en gehoor het en vir my verduidelik dat die man wat hom kom aanrand het, die outjie wat geval het, se pa was. Hy was glo omgekrap oor hoe onveilig die plek is.

Nou ja, dit was nogal verstommend, want yshokkie is ‘n ding waar jy wel gaan seer kry. So what?

Hoekom nou jou kinders oppiep? Moet hulle dan nie leer om seer te kry nie, of is my redenasie verkeerd? Indien wel, help my tog reg asseblief!

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
DelusionBuster
Die krag van gebed: Wat is die fe...

Meeste gelowiges glo dat God gebede verhoor, maar op een van drie maniere. Dié leser meen gebed werk net in sekere gevalle... Lees meer...

16 menings 256 keer gelees
Gelaai deur
ChristovdM
Waaroor die histerie?

Waarom is daar mense wat vordering op wetenskaplike gebied as ‘n aanslag op die Christendom sien?  Lees meer...

25 menings 230 keer gelees
Gelaai deur
Wouter Willemse
Waar is julle trots?

Halfkaal foto's, danse en bier. Hoe ver sal studente gaan om die beste te wees en weet ouers wat hul kinders doen? ’n Leser deel sy mening. Lees meer...

24 menings 972 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Die Springbokke speel vir almal

Daar is verskeie tipes rugbyondersteuners, maar die Springbokke speel vir almal, skryf 'n Nuus24-leser. Lees meer...

2 menings 139 keer gelees
Gelaai deur
ChrisAkkedis
Is jy ‘n internet trol?

‘n Internet trol ‘n wrede en kwaadwillige gebruiker wat 'n aanlyn-gemeenskap besmet met haat en verdeeldheid, skryf ’n leser. Lees meer...

62 menings 750 keer gelees
Gelaai deur
pieterpompies
Ons is ’n kwesbare spesie

Ten spyte van ons eie subjektiewe opinie oor ons self, is ons maar uiters gemiddeld wat vermoëns betref...  Lees meer...

16 menings 249 keer gelees

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.