Borgtog vir moordenaars en verkragters moet gestop word.
Hierdie goedkoop borgtog wat so toegestaan word maak ons land se regstelsel die korrupste in die wêreld.
Daai moordenaar en verkragter het die reg in eie hande geneem om sy slagoffer van sy of haar menseregte te ontneem.
So ontneem dan sy mense regte en sluit hom lewenslank in die tronk, sonder opsie van parool, toe.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.