Die storie “DStv-pryse styg binnekort” verwys
Ons het al drie jaar gelede ons DStv gekanselleer!
Julle sal nie glo hoeveel meer kwaliteittyd mens met jou kinders deurbring nie! Ek sien nou nog by mense hoe dieselfde programme herhaal word.
Daar is soms goed wat ons mis, veral nou met die Dakar.
Maar die internet is 'n wonderlike ding, mens bly op hoogte. Met die geld wat mens spaar kan jy amper vakansie gaan hou!
GESELS SAAM: Is jy ’n DStv-intekenaar? Gaan jy dit kanselleer nou dat die pryse binnekort gaan styg? Vertel ons hier .
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.