Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
moegmalseun
 
Menings: 10
Artikels gelees: 1107
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al moegmalseun se kentekens.
 

Dubbele lewe berokken meer skade

16 January 2013, 13:30

Toe ek nog in die kas was, het ek partykeer ingegee vir die versoeking en ek het gaan soek vir ’n manier om omgang in die hande te kry, ek dink dit het te doen gehad met die rede dat ek nie in ’n verhouding kon betrokke raak nie.

Op daai stadium was ek nog in my twintigs en ’n man is nie ’n klip nie, so vir my het ek besluit net soos vele ander om na plekke soos Adult World toe te gaan en saam met ’n klomp “like minded” kêrels te kafoefel.

Ek het party keer na beter plekke toe gegaan soos bad huise, en ek was elke keer daar uit met ’n groot “smile” op my gesig.

Wat ek wel opgetel het by die plekke (gelukkig niks siektes nie), is die hoeveelheid mans wat die plekke benut getroude mans was. Ja, julle hoor reg, getroude mans!!! Met kinders! Nou ek is die laaste een om hulle te judge, maar ek het besluit om vandag hieroor vir julle te skryf, oor die eenvoudige rede dat die getroude mans wat die plekke benut jou oom en jou oupa is... Dis miskien jou pa, of selfs jou broer.

Ek vra myself waarom soveel mans in die situasie is vandag dat hulle voel hulle moet nog ’n dubbele lewe hê? Hoekom is hulle so diep in die kas dat meeste van hulle nooit daar sal kan uit kom nie? Wie het hulle so diep in die kas ingestoot?

Ek meen om so ’n dubbele lewe te hê is sekerlik nie regverdig teenoor die mans self, en ook die vrouens van die mans, wat in die donker gehou word nie, en dan self in gevaar gestel word om siektes op te tel by haar gay man wat te skaam te gaan wees om homself te laat toets.

Daar is ’n manier om die situasie heeltemal te oorkom, as jy vemoed jy is gay terwyl jy getroud is met jou vrou wat jy in gevaar stel, praat met haar oor jou gevoelens en werk die saak uit.

Dit is beter om eerlik te wees oor jou gevoelens as wat jy die res van jou lewe in die kas wegkruip en jouself en jou lewensmaat in gevaar stel.

En as jy ’n vrou is wat vermoed jou man het ’n skewe kant, praat daaroor, jy doen jouself ’n onreg aan om in so ’n verhouding te bly veral as jy nie weet nie.

Maak geen fout nie, die plekke wat ek vroeër genoem het, sou ek sê is so 60% vol van getroude mans.

Daar is verskriklik baie gay mense daar buite meeste van hulle het gelukkige verhoudings, daar is ook baie enkellopendes. Vir die mense haal ek my hoed af elke dag omdat hulle nie nodig het om verskoning te maak vir wie hulle is nie (hulle is braaf genoeg om net te wees).

Die keuse om uit die kas te lewe het vir sulke mense verlos van die hel van die kas en alles wat in ’n kas gebeur!

So as jy so ’n man is, dink mooi wat jy aan jouself en jou vrou en kinders doen en praat die ding uit die kas uit.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Willem Morris
Iets moet nou gebeur

Behuising en dienslewering is ’n baie groot probleem in Suid-Afrika. Dis tyd dat politici daad by hul woord voeg, skryf ’n leser. Lees meer...

4 menings 92 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om te spel of nie...

As dit kom by spelling is hy nie die beste, maar ‘n skool moet tog weet hoe om te spel, skryf ’n leser. Lees meer...

8 menings 299 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

2 menings 292 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

17 menings 459 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

5 menings 833 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 842 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.