Die storie SA se tronke die volste in Afrika verwys...
Drie oorsake:
1) Geen grensbeheer (ongeveer 8 - 12 miljoen wettig/ onwettig) uitlanders vanuit Afrika, Asië ens. Dit lei tot misdaad ens. Geen 'ID' dokumente nie en hulle kan doen net wat hulle wil
2) Populasie aanwas (ongeveer 900 000 p.j) wat weereens werkloosheid veroorsaak en tot misdaad lei.
3) Regering is geensins werkskeppend nie, dus werkloosheid vs misdaad.
Laaste, maar nie die minste, ons landswette is belaglik en alle misdadigers buit dit uit. Lekker Afrika-ideologie... vs Weste-ideologie. Raai wie wen?
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.