Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
ATTIEBEKKERSNR
 
Menings: 2
Artikels gelees: 419
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al ATTIEBEKKERSNR se kentekens.
 

Die rookie joernalis en die slim professor

19 February 2013, 08:15

Snobisme, ’n verhewendheid bo ander, eiewaan en verhewenheid bo ander, eiewaan en egoisme slaan deur in “slim” doktor.”

Ek verwys na die artikel, "Gerat, gedrewe, vol lewe" in Beeld.

Ek hou daarvan om oor ’n kwessie waaarmee ek glad nie saamstem nie, my opinie te lug, maar hierdie keer het ek in die elemente van my opskrif, snobisme, ’n verhewenheid bo ander, eiewaan en egoisme verstik en moes kommentaar lewer.

Ek glo elke persoon wat ’n standpunt het, het ’n dryfveer oor hoekom hy/ sy so oor ’n saak voel. Myne is ag nee regtig die rede hoekom die koerant ’n onderhoud gevoer het met dr. Botha. Alles wat sy het het sy of geërf of deur geweldige voordeel verkry 1. ’n Plaas vir ’n Porsche.  2. Geleerheid deur welaf ryk ouers . 3. Prestasie deur hard en aanhoudend te leer weet almal reeds wat tanne het, is nie noodwendig slim nie maar kan wees- leer hard en baie vir ’n week = 80% .

Leer hard en baie ’n dag voor die eksamen = 40% . En dan laaste maar nie minste... ’n Ou regime argwaan afwesigheid aan nederigheid selfverhoging (jammer mnr. Roodt) egoïsme en ja sowaar ’n onmoontlikheid... ’n verbeeldingsvlug, as sy regtig verbied was oor sy Blackjack uitoorlê sou sy nie ’n ou 1990 Porsche gery het nie, maar 2 Ferrari's en ’n Maserati.

Wel waar kan ons begin. Die joernalistieke versorging van hierdie "self politoer (my eie beeld)" is in swak smaak geskryf en ek glo die redakteur was op verlof. Eers was daar die verwysing na die buurt waar die doktor woon, soos Hollywood (brag onder ’n grappie verskuil) hoop die lesers vergewe my taal maar as die hoogedele doktor kan sê daai, kan ek ook ’n bietjie van ou Dan Roodt se suiwer Arikaans afwyk. Langs haar op die leer let wel liewe lesers, nie bank nie, leer bank skryf Anim van Wyk. Goed hullle het leerbanke van Ettiene Lewis; nie nagemaak nie, maar regte leer. Dan moet ons , behalwe die ou Porsche wat sy wat "slim" is verruil vir ’n plaas (was seker ’n ou plotjie, of ’n stuk grond in vergetelheid êrens), natuurlik kennis neem/ weet dat daar nog BMW motorfietse is ook is natuurlik krities, en o ja dat hulle in die Alpe was ook!

Later al die belangrike mense wat daar gekom het, soos Pik wat raad by jou pa gekry het oor die grensoorlog, wel soos die Geskiedenis ons geleer het, het hy maar @#$%%#@# raad gegee. Dan kom al die prestasies en sjoe ek gaan hulle nie opnoem nie, maar ek moet ’n ou opmerkininkie of twee uitwys. Ek was gewoond altyd eerste staan. Die artisjok stukkie het Anim van Wyk neergestip... en wat is uitstaande daaraan, daar is nou nog van ons Suid-Afrikaners wat nog nie skaapkop of perlemoen geeët het nie. Die verdere verkondiging van al haar goeie eienskappe het my nou weer effe hoognaar, maar die beste is  DIE BESTE... Casinos het haar al verbied want sy is so slim, sy is al verbied omdat sy Blackjack uitoorlê. George Clooney en Brad Pitt gaan "crack" hieroor.

Mag ons nasie behoed word van ’n kanselier, ’n slim dobbelende doktor wat ’n Porsche vir ’n plaas verruil het en wat soms Afrikaanse musiek luister wat nie so gesofistikeerd is nie, een van haar guilty pleasures, en o ja, wat artisjokke (native to Asia and Europe: Wikepedia) geët het voor ons nog gewis het wat dit was.

Dit sal die US se einde beteken as die Botha "ou skool" weer transformasie 200 jaar terugsit en snobisme en die geykte verkeerde siening van "slim" wees weer terugbring. Ek sal daarvan hou om ’n koffie te drink saam met die doktor.

Wel om af te sluit geslagsgelykheid sal definitief ’n hupstoot kry indien sy die US se rektor word. Miskien sal die manshorlosie en die styllose hare dalk vervang word met fynere goedjies. 

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Mamma-Manewales
Is dit hoekom daar so baie hartse...

Voor jy vir iemand iets sê of iets doen, vra vir jouself af hoe sal jy voel as dit aan jou gedoen word?  Lees meer...

0 menings 41 keer gelees
Gelaai deur
Bets Kotze
Sinnelose advertensie

’n Advertensie oor ID-sekerheid is net ’n mors van belastingbetalers se geld, skryf ’n Nuus24-gebruiker. Lees meer...

0 menings 378 keer gelees
Gelaai deur
Vlaminqk
Die gelykenis van Elfrieda en die...

Elfrieda het ‘n vonk in hierdie boer se hart laat ontvlam, maar as haar pragtige liefdevolle hart maar net nie so ruim was nie... Lees meer...

0 menings 681 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om tegnies gestremd te wees...

Luister wanneer jou vrou praat en jou net wil help, jy sal baie geldjies spaar, skryf ’n Nuus24-leser. Lees meer...

0 menings 602 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 617 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 1395 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Developer (Intermediate ? Senior)

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

SAS Analyst Programmer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.