Sou dit nie werklik fantasties wees as ons ou landjie die regte leier aan die stuur van sake het (en vir daardie argument enige ander land ook) nie?
’n Leier wat hom of haar nie skaar by die politiek of enige spesifieke kerk denominasie of vir selfverrykings doelwitte nie?
Iemand wat optree uit: liefde, eerlikheid, opregtheid, omgee, regverdigheid, goedgesindheid, vrede...
'n Lewe gebasseer op basiese beginsels soos hieronder... Ek glo nie dis te veel gevra nie?
“World peace must develop from inner peace. Peace is not just mere absence of violence. Peace is, I think, the manifestation of human compassion.” Dalai Lama XIV
“Love is life... and if you miss love, you miss life.” Leo Buscaglia
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.