Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Tate-Abie
 
Menings: 3
Artikels gelees: 554
 
 
Jongste kentekens:

 
Sien al Tate-Abie se kentekens.
 

Dié bestuurders lewe dikwels in hul eie wêreld

09 October 2012, 15:05

Die afgelope sewe jaar het eerstehandse ervaring opgelewer in die beweeg vanuit ‘n korporatiewe (beskermde) werksomgewing na die privaatsektor se kleiner besigheidsomgewing. Die generiese negatiewe aspekte eie aan die karakter/ eienskappe van veral eienaarbestuurders in beide kleiner en groter besighede het uitgestaan as juis in kontras met dit wat die bestuurshandboeke aan die universitiete se bestuurskole voorhou.

Alhoewel kennis mag bestaan oor hoe om elkeen van hierdie negatiewe verskynsels aan te spreek, bly dit van die moeilikste dinge op aarde om mense sover te kry om jou te glo, jou ‘n mandaat te gee as veranderingsagent en enduit agter jou te staan totdat die regstellings vrugte begin afwerp.

Tipiese generiese negatiewe aspekte is die misbruik van ‘n (misplaaste) magsbasis, swak of geen mense hanteringsvaardighede, die persepsie dat geld alles kan koop (selfs die reg om mense soos kommoditeite te behandel) en die bestaan van ‘n gevoel van onaantasbaarheid. Een entrepreneur wat dit volgens hom “gemaak” het, het my omomwonde ingelig dat hy “bang is vir f….ol” in die lewe !

Dit is asof die sprong vanaf die kleiner besigheid na die effektiewe bestuur van ‘n groter besigheid (wat die resultaat van groei was) net eenvoudig vir die tipiese entrepreneur te groot is om te spring. Die sogenaamde “paradigm shift” en die gepaargaande ongemak met die uitbeweeg uit gevestigde (stagnerende) praktyke, blyk die grootste afskrikmiddel naas die vrees vir die verbrokkeling van ‘n suksesvolle besigheid te wees.

Die eienaar/ bouer van ‘n besigheid wat deur middel van instink en rou intuïsie sy besigheid gebou het vanaf niks tot op die vlak waar spanwydte van beheer net eenvoudig te groot raak vir ‘n “one man show”, beleef dikwels akute angs in sy soeke na oorlewingsgemoedsrus. Kom daar nou ‘n veranderingsagent wat hierdie goed op die tafel sit tesame met moontlike alternatiewe roetes na ‘n meer sekure toekoms, is daar meteens vyandigheid en weerstand en val die pap dadelik op die grond en word die boodskapper geskiet.

In die gejaag na rykdom en sukses is daar eenvoudig nie tyd vir hierdie “regstellings” nie en beur elke ou maar voort op die manier waarin hy glo en wat hom tot ‘n mindere of meerdere mate suksesvol gemaak het tot sover as wat hy dan nou gekom het.

Daarom is die antwoord om jou eie ding te doen, die beginsels toe te pas waarin jy glo en te vergeet van die res se manier van doen. As jy nie uit hierdie benadering satisfaksie kan put en sukses volgens jou eie standaard / definisie van sukses behaal nie, moet jy maar aanvaar dat jou definisie van “lewe” nie so korrek was soos wat jy gedink het dit behoort te wees nie.

Dit is die naaste aan ‘n oplossing vir hulle dilemma wat die werkloses in Suid-Afrika en elders ooit sal kom. Met die regte geleentheid kan elkeen eie waardes, beginsels, kennis, ervaring, praktyke ens., in werking sal stel wat sukses sal bring soos deur daardie selfde persoon gedefinieer.

Nie noodwendig rykdom nie, maar waardetoevoeging, selfversorging, onafhanklikheid en geestelike vryheid.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

2 menings 32 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 487 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

1 menings 705 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 177 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

16 menings 408 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 1059 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.