Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Kiwi
 
Menings: 39
Artikels gelees: 780
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al Kiwi se kentekens.
 

Christendom het die lig verloor

25 February 2013, 07:44

Die berig, “SA is nie alleen in dié verval” (Beeld 22 Februarie) het betrekking.

Ek stem in ‘n mate saam met Leopold Scholtz se skrywe waar hy oor die tanende moraliteit in Suid-Afrika asook in die wêreld praat, waar in SA se geval, die een korrupsieskandaal ná die ander oopgevlek word. Terwyl die infrastruktuur plek-plek ineenstort en miljoene arm Suid-Afrikaners moed verloor, word miljoene bestee aan ’n weelderige paleiskompleks vir die president, koop burgemeesters buitensporig luukse amps­motors, ensovoorts.

Sy brief is in die kol waar hy oor die stand van mense se harte praat.

Hy het ook oor die kerk gepraat, want hy besef dat as die kerk die lig verloor het, dan wandel die mense in die duisternis. Hy gaan voort en bevestig, “hier lê vir die kerk ’n enorme uitdaging, een wat op ’n innoverende wyse aangepak sal moet word.”

Tragies praat hy slegs oor etiese en die morele grond asof dit die ware Jakob is wat redding en genesing kan bring. Hy is soos die predikers vandag, geestelik blind en nog nie van hul sondes gered nie. Hulle is soos die blind wat die blindes lei.

Jesus het Sy wedergebore dissipels “die lig van die wêreld” genoem, omrede hulle die lig van die lewe ontvang het wat slegs deur Jesus gegee kon word, maar vandag se Christene het nie hierdie Lig nie. Die lig skuin steeds in die duisternis, maar die duisternis weier om dit te ontvang.

Hierdie is die era waar siele in pyn is en betreur grootliks. En al hierdie geestelike pyn gebeur as gevolg van geestelike verdorwenheid van die mens.

Dit word in die Bybel geskrywe; die rede hoekom goddeloosheid so groot op die aarde was gedurende Noag se tydperk, lê in die feit waar, “Sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het” (Genesis 6:2).

In ander woorde, wanneer die kinders van God, naamlik die wedergeboorte van die woorde van waarheid die ware kennis van die volkome evangelie verlaat het, en in plaas woorde van valse Christelike leerstellings in hulle harte geneem wie die waarheid verdraai en daarmee ’n kompromis gemaak het en as gevolg het daar ’n prolifereerde pseudo evangeliste kerke uit hierdie situasie ontstaan. En as gevolg van hierdie onreg situasie het God gesê; “My gees sal nie vir ewig in die mens heers nie” (Genesis 6:3).

Gevolglik het hedendaagse Christendom ontaard in ’n eenvoudige wêreldsgodsdiens. Daarvoor, alhoewel daar meer Christene vandag is as tevore, nie almal van hulle is waarlik gered nie. Hulle is altyd besig om te studeer en die Bybel te leer ken, maar bereik nooit die kennis van die waarheid nie, en gevolglik swelg hulle in die modder van skynheilige godsdienstelike lewens, terwyl hulle harte tussen onkunde en chaos swerwe. Meeste Christene vandag is onkundig van hoe om waarlik wedergebore te word en watter groot seëninge dit beteken.

Verlossing van sonde is alreeds volmaak deur die doop van Jesus en Sy dood aan die Kruis. Die poort van Hemele is nog oop.

Wie ook al na die woord van waarheid luister en dit gehoorsaam, asook dit in the Bybel vir homself bevestig, en sodoende “die evangelie van die water en die Gees” met die hart glo, kan hy homself beskerm van die valse evangelies en leerstellings van die duiwel, asook sal hy van sy sonde volkome gered word. Hy kan God se seëninge ontvang en binne die Koninkryk van hemele toegelaat word.

Laat ons almal nou terugkeer na “die evangelie van die water en die Gees’ – Die Waarheid - Joh 3:5.

Wanneer die ware lig skyn trek die duisternis terug. Lig en duisternis kan nie gelyktydig bestaan nie.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Willem Morris
Iets moet nou gebeur

Behuising en dienslewering is ’n baie groot probleem in Suid-Afrika. Dis tyd dat politici daad by hul woord voeg, skryf ’n leser. Lees meer...

4 menings 41 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om te spel of nie...

As dit kom by spelling is hy nie die beste, maar ‘n skool moet tog weet hoe om te spel, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 228 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

2 menings 260 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

14 menings 424 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

5 menings 796 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 829 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Regulatory Reporting Consultant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.