Brentie

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Wat gebeur as sondaars nie meer opdok?

deur Brentie
2010-02-24 14:38

So die 'sondaars' in die gemeenskap moet meer opdok vir hul plesiertjies.

Geen probleem daarmee nie. Het wel 'n probleem dat geen alternatiewe bron van belasting voorgestel word as alle rokers besluit om op te hou nie. Die tabakbedryf gaan in duie stort en duisende mense gaan werkloos wees.

As die begroting nie sonder die sondebelasting kan klop nie, is dit teenstrydig om rokers aan te moedig om op te hou want jy erken dat jy nie sonder die inkomste kan klaar kom nie.

Hierdie 'sondebelasting' val in dieselfde kategorie as spoedboetes. Munisipaliteite sweer hoog en laag dat hul nie op boetes staatmaak om hul begrotings te laat klop nie maar aan die inkomstekant van die begroting word daar mildelik voorsiening gemaak vir boetes.

Die besparings in gesondheidsdienste word dikwels voorgehou as synde gelyk te wees aan verlore belasting as almal ophou rook. Ek is egter van mening dat sodanige besparing vinnig deur die toenemende vigsepandemie uitgewis sal word.
 
Dit sou 'n beter begroting gewees het as daar alternatiewe voorstelle was om die moontlike verlies aan inkomste te oorbrug.

Dit mag selfs lei tot vindingryke oplossings en werksgeleenthede.

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

jpstrauss sê... sudo add-apt-repository ppa:ubuntu-wine/ppa, sudo apt-get update, sudo apt-get install wine1.3 Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.