Bobbejane: Ek wil graag my mening lig
Ek dink wat National Geographic gedoen het was dalk noodsaaklik dat mense, veral gaste, wel kan sien watter skade die bobbejane kan aanrig.
Daar is mense, ek inkluis, wat nie 'n idee het watse skade hulle kan aanrig nie. As 'n mens op vakansie is, is jy maar geneig om soos die bobbejane "hand uit te ruk" en alle voorsorgmaatreëls te ignoreer.
Die mense van die dorp het ook 'n goeie saak. ’n Fliek is gemaak en National Geographic trek uit en los die probleem nou vir die inwoners.
Wat hulle nou behoort te doen is om geld te skenk sodat die inwoners die probleem kan oplos, dan sal albei partye baat by die voorval.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.