Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
jaydee
 
Menings: 13
Artikels gelees: 796
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al jaydee se kentekens.
 

Waar soek jy vir positiewe in SA?

31 December 2012, 09:49  - Jaydee

Hierdie jaar (2012) is op sy rug en as 'n mens die jaar in terugskouing neem, lyk dit bykans ongelooflik dat jy deur die jaar gekom het, sonder enige fisiese letsels.

Emosionele en geestelike letsels en wonde sal daar bykans oral te bespeur wees!

Ons "hooggeagte" president het deur die jaar by bykans elke geleentheid die hoofberigte gehaal; meestal in kontroversiele aangeleenthede en in hoe 'n mate dit die gemeenskap geraak het, sal net die toekoms ons leer: die omstrede skildery van hom, die Nkandla-debakel, sy "assossiasie met Shabir Shaik, sy veelbesproke "veelwywery", sy uitlatings oor "stort met 'n HIV-positiewe persoon" en nou die uitlatings oor troeteldier-honde

Elke keer is dit asof hy "met die voet in die mond sit" met sy uitlatings en optredes en iemand moet in die bresse tree vir hom om sy uitlatings en optredes te verduidelik: sy woordvoerder, die hoofsweep van die Parlement, sy regsgeleerdes in sy talle hofsake, ens.

Hierdie mense wat elke keer intree vir hom, word dan gesien as van die opperste leuenaars by elke geval waar hulle 'n verduideliking/"verskoning" vir die "agbare" president aan die publiek moet voorle!

Weereens het hy vorendag gekom met sy "morele waardes van S.A."-toespraak; nogeens moet iemand verduidelik wat hy probeer se het! Erger as 'n vertaler by 'n VN-konvensie!! Waarom is dit vir die president so moeilik om hom uit te druk in woorde wat die land verstaan of word daar aangeneem dat die mense hom nie kan/wil/sal verstaan nie?

Indien hy dit nou moeilik vind om die land se mense te laat verstaan wat sy sienings/menigs is, dink net watter deurmekaarspul in die vervolg vir ons wag, waar iemand by elke toespraak/uitspraak aan mense moet kom verduidelik wat hy eintlik bedoel? Waarom is dit dat slegs sy amptenary/regeringslui en aanhangers weet wat hy by mense wil tuisbring?

Onderskat hy die integriteit en intellegensie van die "gewone Suid-Afrikaner" opsetlik of dink hy dat hulle benede sy denkwyse is?

Ons sien/hoor nerens dat hy enige melding maak van verbeterings aan die vier pilare waarop enige land rus nie, nl. Onderwys/Opvoeding, Gesondheid, Maatskaplike Werk en Veiligheid/Sekuriteit nie!

Die grootste deel van die jaar, indien nie die hele jaar nie, was daar deurentyd pogings om "vure" wat deur hom aangesteek en begin was, dood te slaan! Alles het gegaan om sy persoonlike beeld by die publiek reg te timmer en hom so vroom as moontlik te hou!

Daarom dat die uitlating dat Suid-Afrikaners hul "morele standaarde" moet opknap, soveel kritiek uitlok; hy wil graag onbevlek voorkom, maar die ongerymdhede wat met hom ge-assossieer word, maak dit 'n bitter pil vir Suid-Afrikaners, behalwe sy aanhangers, om te sluk!!

Bitter min positiewe dinge het uit 2012 vorendag gekom; is 2013 'n jaar om na vooruit te sien/kyk vir positiewe verwikkelinge?

Miskien, as mnr. Zuma, die land eerste, en sy persoonlike belange laaste, stel! Dalk, miskien, moontlik is daar dan iets positiefs om na uit te sien!!

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
ChrisAkkedis
Is jy ‘n internet trol?

‘n Internet trol ‘n wrede en kwaadwillige gebruiker wat 'n aanlyn-gemeenskap besmet met haat en verdeeldheid, skryf ’n leser. Lees meer...

42 menings 404 keer gelees
Gelaai deur
pieterpompies
Ons is ’n kwesbare spesie

Ten spyte van ons eie subjektiewe opinie oor ons self, is ons maar uiters gemiddeld wat vermoëns betref...  Lees meer...

16 menings 224 keer gelees
Gelaai deur
Wouter Willemse
Kommentaar of commin-taar?

Kommentaar is die geleentheid om standpunt te deel en jou insig te toon, nie om ander aan te val nie... Lees meer...

7 menings 201 keer gelees
Gelaai deur
JanGreen
’n Ope brief aan alle ongelowiges

Lees hier ’n Nuus24-gebruiker se ope brief aan alle ongelowiges... Lees meer...

119 menings 2195 keer gelees
My pa, my hero

Vandat sy haar oë op haar pa kon lê was hy vir haar die mooiste, beste pappa in die hele wêreld en haar rolmodel in die lewe... Lees meer...

2 menings 502 keer gelees
Gelaai deur
Geen_Gelowige
‘Jesus sterf (permanent) in 2038’

Geloof in God is nie die enigste relevante maatstaf van godsdiens nie, skryf ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

261 menings 3987 keer gelees

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.