Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Anoniem
 
Menings: 13
Artikels gelees: 263
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Volle geskiedenis moet gedeel word

13 July 2012, 12:20  - Anoniem

Insake: Die boek Geskiedenis van Suid-Afrika – Van voortye tot vandag 

Dit is ’n baie interessante gesprek. Die boek is nie daar vir “nuwe geskiedenis” nie – dit is net daar om alles van die verlede tot nou by een punt te bring, wat handel oor kultuursamesmelting – geen geskiedenis.

Om so ’n boek te skryf is moeilik, dis ’n feit, want die oues van die 18de eeu leef nie meer nie. Volgens my moet “geskiedenis” alles bevat van waar dinge begin het tot waar dit vandag is en moet almal kan uitwys waarheen die toekoms beweeg. Dit gaan oor keuses van elke nasie van ons land, die “Republiek van Suid-Afrika”. Nie Afrika die kontinent (unie) nie.

Een wat al die nasies saam raak is ons land – elkeen moet ons land as die Republiek respekteer. Dit het ongelukkig verdwyn (31 Mei 19...) – dit is waar dit kan begin om alles te herstel vir al die nasies – dit gaan nie oor die kontinent nie.

Suid-Afrika is die enigste land wat verskillende nasies en verskillende tale deel, nie die Afrika kontinent (unie) nie. 

Ou Geskiedenis – Eerste Afrikaanssprekendes

Eerste Afrikaanssprekendes: Beskrywing van hul leef wyse en hoekom die ander taal sprekendes nie naby hulle wou gehad het nie? Gee redes en beskrywings.
 
Wat het die Afrikaanssprekendes vir die land en die nasies ingebring in die ou geskiedenis  – ander taal sprekendes het niks geweet nie. Hul gevoelens daaroor? Negatief: Jaloesie, minderwaardig, verwerping, vrees, besitlik, skelm? 

Positief: Betrokkenheid, leersaam, mededeelsaam, betreklik, vryheid, beskermend. Dit alles, en nog, is wat almal deurgemaak het en moet uitgewys word om nuwe geskiedenis te begin floreer.

Voorbeelde van wat geskiedenis ook moet beskryf:     

1. Kleredrag, 2. kultuur, 3. kunste, 4. feeste, 5. gelowe (Afrikaanssprekendes het verskillendes gehad, vandag nog – hoekom?), 6. skole/ geleerdheid, 7. verhoudings, 8. ontwikkelings en ontwerpe  (niks met kunste te doen) bv. geboue, paaie ens., 9. ekonomie/ geld eenhede van toeka, 10. gesondheid en medikasies, 11. plante, 12. diere (wildsdiere, plaasdiere, ens.) en 13. ander (Beskryf en noem dit hoe dit was). 

Nuwe geskiedenis – Eerste Afrikaanssprekendes

Hoe het die Afrikaanssprekendes se leefwyse verander soos dit vandag is?  Gee redes en beskrywings hoe het die Afrikaanssprekendes die ander nasies ook verander vanaf daardie tyd tot nou.
1 –  13

Ou geskiedenis (selfde as 1 – 13 ), Ander nasies/ taal sprekendes
 
Ander taal sprekendes: Beskrywing van hul leefwyse en ook hoekom het die nasies die ander nasies nooit mekaar aanvaar nie, voor die Afrikaanssprekendes daar was het die ander nasies al teen mekaar geveg, mekaar vermoor? Hoekom? Gee redes. 

Nuwe geskiedenis (selfde as 1 – 13)

Beskrywing hoe die ander nasies/ ander taal sprekendes vandag daarna uitsien. Hoe is hul gedrag vandag in vergelyke in die 18de eeu en in die eeue daarna. Waarna streef hulle. Wat het hulle gedoen om te bereik wat hulle wou bereik het om by ons Afrikaanssprekendes aan te pas en gelyk is (dieselfde as 1 – 13).
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

0 menings 315 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 137 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

12 menings 349 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 919 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Stormers se selfgeskepte nagmerri...

Die feit dat Allister Coetzee te versigtig is om harde besluite te neem, kan sy ondergang beteken, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 505 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Natuurrampe ’n groot tragedie

Dié leser is bly dat natuurrampe nie so gereeld hier voorkom nie en hoop dat ’n groot natuurramp SA nooit sal tref nie.  Lees meer...

5 menings 211 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.