‘Valentynsdag is belaglik’
deur Susan Smith
2012-02-09 12:45
Insake: Valentynsdag...
My persoonlike opinie is dat al hierdie groot uitstal van produkte en belaglike pryse glad nie die moeite werd is nie.
Ek het nie net een dag 'n jaar nodig om vir my man te laat spesiaal voel of om vir hom te sê hoe lief ek hom het nie.
Na my mening is dit wêreldwyd net 'n groot geldmaak-storie, want dit laat mense geld spandeer wat hulle nie het nie.
Die klein kinders in kleuterskole word al geleer om vir hul "Valentyn" iets te gee.
Belaglik, dit is my mening.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.