Anoniem

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Tog so strydlustig

deur Anoniem
2010-03-05 07:40

Met verwysing na die berig Minister dreig wittes

Ek was nogal verbaas oor die manier waarop Afrikaners reageer het op hierdie berig oor mense wat hulle belastinggeld weerhou as gevolg van swak dienslewering.

Dit was baie opvallend om te sien hoe vinnig Afrikaners op hulle perdjie is en sommer gereed is om oorlog te maak.

Dit was tog duidelik dat die minister die woord "oorlog" metafories gebruik het – hy sê dan in die volgende sin dat hy mense gaan hof toe sleep. So hoekom wil al wat 'n boer is nou skielik gryp na sy haelgeweer? Is ons regtig so gretig om die wapens op te neem?

Wanneer jy jou belastinggeld weerhou, ongeag die vlak van dienslewering, is jy besig om die wet te oortree en stel jy jouself oop vir hofsake en ander onaangename gevolge. As iemand jou dan daaroor aanvat moet jy bereid wees om die gevolge te dra en in die hof te gaan stry vir jou saak.

Hou die mense wat nou skielik wil oorlog maak hulle net dom, of soek hulle redes om te veg? As jy jou geld wil weerhou, moet jy nie oorreageer wanneer iemand jou daaroor wil aanvat nie.

Ek ontken nie dat daar probleme is met dienslewering nie. Ons almal weet dis 'n realiteit en ons almal is frustreerd daaroor. Ek sê net daar is geen rede om die bobbejaan agter die berg te gaan haal deur te wil burgeroorlog voer oor 'n munisipale rekening nie.

Party Afrikaners moet net grootword.


Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Charlie sê... Jou mening. Waartoe jy geregtig is. Persoonlik dink ek dit is baie cute wanneer my seuntjie by die huis kom met 'n kaartjie wat hy self gemaak het, vir my of my vrou. As dit nie vir jou is nie, moenie dit vier nie. Dis so maklik. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

VOLVO

S60 T6 3.0 Geartronic MY11
2011
R 389,950.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 88,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.