Ek glo dat die oorsaak van padsterftes in die eerste plek nie toegeskryf kan word aan die huidige perk van 0,05 g nie, maar die swak wetstoepassing en algehele swak etiek in Suid-Afrika.
Om ‘n wet te oortree is skynbaar aanvaarbaar solank ek nie uitgevang word nie.
Werk eerder daaraan dat almal alkoholgebruik matig toepas as om die perk te verlaag en almal weet dit sal nie toegepas word nie. Dit is nie die wette wat orde en veiligheid verseker nie, maar die wetstoepassing en algehele motivering van die bevolking om die paaie veiliger te maak.
By baie van die gru-ongelukke is daar nie alkohol betrokke nie – eerder onpadwaardige voertuie en bestuurders wat padreëls oortree, bv. verbysteek op blinde hoogtes.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.