Insake: Onderwys-krisis
Dissipline by die onderwyser(s) en 'n gesonde, goeie opvoeding, voorbeeld vir die leerder, sonder korrupte gedagtes en selfverryking nie... Dit sal help met die onderwys-probleme in die land.
Dit is dieselfde onderwysers wat opvoed wie se kinders en kleinkinders gaan swaar kry onder die onopgeleide toekomstige leerders.
Stel 'n haalbare standaard en sit die ekstra myl in!
Voor 1994 was skole in goeie toestand... Almal skree opvoeding, werk, maar skole word afgebrand, gevandaliseer, skole word leeg gesteel en verniel en 'n blinde oog word gedraai! Oogklappe
Van die opvoeders is ook in poste ingedruk sonder dat hulle behoorlik toegerus is.
Ek vra byvoorbaat omverskoning vir die opvoeders in ons land wat hulle kant bring onder soveel druk van ouers, beheerliggame en die patetiese minister en regering...
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.