Bestuurskole moet ook verplig word om hul opleidingsgebiede te identifiseer en daarvolgens geevalueer te word.
Die meeste meeste bestuurskole gebruik parkeerareas, ou paaie ens.
Dit is vir seker nie die regte omstandighede nie.
Instrukteurs moet ook ouer as 21. ‘n 18- tot 20-jarige het nie die nodige vaardighede om korrek te bestuur EN ‘n instrukteur te wees nie.
Opleidingsvoertuie moet ook jaarliks ‘n padwaardigheidstoets ondergaan.
Indien ‘n instrukteur se studente gereeld druip, moet sy instrukteursertifikaat opgeskort word.
GESELS SAAM: Is dit 'n goeie idee om bestuurskole te reguleer? Wat dink jy? Het jy al 'n slegte ervaring gehad met 'n bestuurskool? Stuur jou mening aan terugvoer@nuus24.com.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.