Saru se besluit is baie dom en gaan rugby as ‘n geheel baie negatief beïnvloed.
Die Lions gaan al hulle goeie spelers verloor en die Southern Kings gaan dit nie maak in die Super-reeks nie, albei die rugbyunies gaan daaronder lei.
Beslis ook nie regverdig nie, laat hul eers in die Curriebeker-reeks speel, hulle kan nie net die korrekte prosedures so vryspring nie. En hoekom kan daar nie eers tussen die twee uitgespeel word nie?
Dit maak nie saak of die Leeus die heeltyd verloor het nie, hulle is nogsteeds beter as die Kings, en is dit nie wat sport veronderstel is om te wees nie, die beste span wen?
Slegte besluit SARU!
SA-rugby is so vol politiek, die sport kan nie meer daarvan onderskei word nie!
GESELS SAAM: Dink jy Saru het die regte besluit gemaak om die Southern Kings ten koste van 'n ander Suid-Afrikaanse span in die Super-reeks te laat speel? Ja/ Nee? Hoekom? Stuur jou mening na terugvoer@nuus24.com.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.