Morgan

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

SARU sit met tameletjie op hande

deur Morgan
2012-02-17 15:15

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie sit tans met 'n taai tameletjie op hande.
 
Die Southern of OP Kings (wat ookal jy hulle wil noem) is tans die groot besprekingspunt in rugbygeledere. Soos dinge nou staan, gaan die Kings een van die gevestigde Suid-Afrikaanse spanne volgende jaar in die SuperRugby-toernooi vervang. Dit wil sê as een van die Stormers, Bulls, Cheetahs, Lions of Sharks die swakste in die Suid-Afrikaanse groep vaar, sal hulle nie in die 2013-toernooi meeding nie. Dit beteken minder geld, minder blootstelling en 'n paar duisend briesende ondersteuners!

Persoonlik, glo ek nie die Kings is SuperRugby gehalte nie.

Behalwe vir Luke Watson, het die Kings nie spelers wat by spanne soos die Crusaders en die Waratahs kan kers vashou nie. Hulle sukkel selfs om die plaaslike spanne te klop. Nou, dis waar dat die Lions vir die afgelope paar seisoene vrot was en dis waar dat die Bulls ook op 'n tyd 11 uit 12 SuperRugby-wedstryde verloor het, maar my punt is, dis nie reg om as't ware, kos uit 'n span se mond te vat net oor 'n belofte wat nie behoorlik deurdink is nie.

Ek ondersteun die feit dat SARU beoog om rugby in die Oos-Kaap te bevorder, maar om dit ten koste van 'n beter, gevestigde span te doen is waansin. Suid-Afrikaanse Rugby word reeds op neergekyk deur hul boeties in Nieu-Seeland en Australië, en om die Kings by die SuperRugby-toernooi in te sluit, sal dié beeld net vererger.
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic AT
2000
R 109,300.00

FORD

Ranger 1800 SWB XL
2002
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.