Insake: “Zim wil miljarde by SA leen”
Ek dink dis baie onregverdig dat hulle geld wil leen.
Ons land en sy mense sukkel ook om kop bo water te hou.
Dis beslis nie ons probleem as hulle begroting nie klop nie. Dis te maklik om net geld te leen.
Die regering moet ’n slag sy mense eerste stel!
GESELS SAAM: Zimbabwe wil glo miljarde by Suid-Afrika leen weens 'n begrotingstekort in dié land. Hoe voel jy daaroor? Vertel ons hier.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.