Suid-Afrika met sy meer as 40 miljoen mense, en wêreldklas-prestasies in gholf, krieket en rugby, behoort baie beter te vaar by die Olimpiese Spele.
Ons behoort amper net so goed of beter as Australië en baie ander kleiner lande te vaar.
Selfs die sokker met duisende spelers vaar swak, moontlik omdat ons mense nie glo dat ons eintlik 'n wenland behoort te wees nie.
Ons vertoning by die Olimpiese Spele is swak omdat ons aan baie meer sportsoorte kon deelneem.
Ek is trots op die groepie wat wel deelgeneem en hard probeer het.
GESELS SAAM: Hoe voel jy oor Suid-Afrika se vertoning by die Olimpiese Spele tot dusver? Stuur jou mening na terugvoer@nuus24.com.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.