Izak

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Regstelaksie bring stagnasie, verval

deur Izak
2012-02-21 07:48

Sedert lewe ontstaan het, was daar kompetisie tussen individue en tussen spesies om dieselfde hulpbronne.

Die wat die kwaliteite besit het om te oorleef, het weer hierdie eienskappe oorgedra aan hul nasate.

Die proses van natuurlike seleksie en oorlewing van die sterkes het nie alleen die voortbestaan van suksesvolle individue en spesies verseker nie, maar het ook ontwikkeling en verbetering meegebring.

By die Homonide was (ons) Homo Sapiens die suksesvolste en daarom bestaan die menseras steeds.

Van ons oerfamilie is daar net fossiele oor.

Vandag in ons gereguleerde samelewing gaan kompetisie steeds voort en stimuleer mense om groot prestasies te lewer.

Die suksesvolste samelewings is die waar die regerings gunstige omstandighede skep vir individue om te presteer.

Ons regering is ongelukkig berug daarvoor dat hy struikelblokke soos drakoniese arbeidswette in produsente se pad plaas wat werkverskaffing en vooruitgang strem.

Hy verhinder ook regverdige kompetisie deur regstellende maatreëls waar meriete geïgnoreer word en aanstellings op grond van kleur of politieke affiliasie gedoen word.

So word van die briljanste mense uitgeskakel en die begunstigdes ervaar nie druk nie. Die gevolg is stagnasie en verval.

Meriete-aanstellings en dus kompetisie moet terugkom of ons gaan 'n mislukte staat word.
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Technical Specialist

Sandton, South Africa
Core Group
Market Related

Software Developer (Programmer)

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

BRANCH MANAGER EAST RAND

East Rand, South Africa
Capitec Bank Limited
R12000 - R20000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic AT
2000
R 109,300.00

FORD

Ranger 1800 SWB XL
2002
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.