Insake: Vervaldatums...
Die probleem onstaan omdat omgewingsgesondheids-bamptes wat by munisipale kantore gevestig is nie meer hulle werk doen nie.
Hulle is verantwoordelik om verskeie voedselmoniteringsinspeksies – wat die nagaan van vervaldatums insluit – daagliks te doen en voedselwetging af te dwing, maar hulle sit letterlik en niks doen nie.
Die verbruiker betaal hulle salarisse – munisipale belastings – om seker te maak voedsel wat verkoop word is veilig. Dit is maar soos al die ander dienste, alles is in ‘n gemors.
Dit verbaas my glad nie dat die en baie ander voedsel ongeruimdhede nou ‘n alledaagse ding is nie.
Onthou die hoender-debakel ‘n rukkie gelede...
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.