Adri

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Ontkenning is nie die antwoord

deur Adri
2010-03-10 08:19

Ek verwys na die berig oor die polisiehoof Bheki Cele se jongste uitlatings oor misdaad.

Volgens die berig het Cele gister in die parlement gesê daar is geen bewyse dat meer misdaad hier as in ander plekke in die wêreld aangemeld word nie.

Hierdie soort van stelling is eintlik 'n uitstekende voorbeeld van die regering se houding teenoor misdaad, en som eintlik die probleem mooi op.

Die probleem wat ek het met hierdie stelling is eenvoudig. Ek dink dis onsensitief en onverantwoordelik om te wil ontken dat die misdaadsituasie in Suid-Afrika buite beheer is.

Is ontkenning nie juis die oorsaak van ons misdaadprobleem nie?

As gewone Suid-Afrikaner gee ek nie om wat die statistieke sê nie. Ek gee nie om of daar tegnies in 'n ander land meer kapings is, of iewers oorsee meer inbrake, of watookal is nie. Ek gee net om dat my regering ernstig is oor misdaad, en ernstig is om dit met wortel en tak uit te roei.

Al wat ons vra is dat die regering hierdie probleem, wat duidelik heeltemal buite beheer is, erken, en iets drasties daaraan doen!

Nou ontken Cele dat dinge buite beheer is – soos 'n tipiese alkoholis of dwelmverslaafde wat ontken dat hy 'n probleem het. As jy nie eers die probleem kan erken nie, kan jy mos nie begin om iets daaraan te doen nie.

'n Paar maande gelede het ons almal gedink Cele is ons redder. Nou weet ek nie meer so mooi nie.

Nee wat, Cele, so gaan jy beslis nie 'n verskil maak nie.


Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Ou sê... Dalk moet hy by 'n skool inskryf en graad 10 probeer slaag (nie dat dit te moelik kan wees nie, want sy punte sal ongetwyfeld aangepas word), maar dan kan hy ten minste koerante lees (met die wysvingertjie op die moeilike woorde) en dan, net miskien, sal hy sien wat in sy koninkryk aangaan. Dalk sal hy dan lees van plaasmoorde, moorde onder sy eie mense, kapings, diefstal, verkragtings,korrupsie, bejaardes wat deur troppe wildehonde katswink geslaan word, ens. Dalk sal hy dan sien dat sy koninkryk besig is om tot niet te gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Figo 1.4 TDCi Ambiente Dsl 5-dr
2012
R 133,330.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 126,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.8 5-dr
1999
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.