’n Leser se reaksie op die brief “Geskiedenis nie so maklik om neer te pen”.
Ek glo nie als kan in een boek kom nie.
Daar is so baie wat ons grootouers gedoen het en voor baklei het. So ja, ek sê nee, Suid-Afrika se geskiedenis kan nie net eenslag neer gepen word nie.
Ons moet baklei vir ons geskiedenis en vasstaan in dit wat ons geleer is.
Op Nuus24 se Facebook-blad het lesers ook hul mening deel...
Janine du Plessis: “Ek dink nie so nie. Ek dink wel dat daar te veel mense is wat gebeure, besluite, wette en ander goed uit ons geskiedenis uit konteks oordra en dan ’n wanindruk skep oor daardie tyd.”
Bernice Eksteen: Soos hulle sê daar's altyd drie kante van ’n storie. My weergawe, jou weergawe en die waarheid.”
Piet Visser: “Ek stem saam want ek dink die rol van die swart bevolking gedurende die Anglo-Boereoorlog is gladnie volledig geboekstaaf nie. Ek glo hulle was toe alreeds die meerderheid...”
GESELS SAAM: Dink jy Afrikaners se verlede word misken? Kan SA se geskiedenis in een boek vertel word? Vertel ons hier.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.