Waar in jou lewe kry 'n mens 'n president wat self die voortou neem oor moontlike korrupsie?
Korrupsie kos ons belastingbetaler biljoene en die korruptes kom daarmee weg.
Ons kla steen en been oor korrupsie, moord ens. Hulle wat aan die stuur is gaan steeds onverpoos voort.
Ek wens ons kon sterker opposisieleiers gekry het, maar sal nie daarop wil ingaan nie.
Afrika-ideologie sal seëvier solank die belastingbetaler kan gee!
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.