Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
jaydee
 
Menings: 7
Artikels gelees: 740
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al jaydee se kentekens.
 

Om 'n van vir Eva te kies

02 January 2013, 11:56  - Jaydee

Die vrou was geskape met die doel om die man aan te vul, of so verstaan ek die Bybel. 'n Maat vir die man; man moet haar eer, respekteer en alles en nog wat.

Die vrou het deesdae alhoe meer op die voorgrond begin tree en duidelik begin wegbeweeg van die "ou" sienswyse van agter die man staan! Sy is nie meer "agter" of "langsaan" of "teenaan" hom nie; inteendeel, dit skyn asof sy nou "voor" hom en "weg" van hom af beweeg.

Tradisioneel het sy die van/naam van die man aangeneem wanneer hulle in die huwelik getree het. 'n Gebaar/teken dat sy hom gaan/sal "aankleef" en hom in alles sal "bystaan"! Sy sou daardeur haar "ou" identiteit" agterwee laat en die "nuwe" as haar eie aanneem, is die veronderstelling!

Dit laat 'n mens dink, waarom die nuwe tendens om haar nooiensvan te behou en te koppel aan die van haar man!

Dit was as "mode" en "in" beskou, toe Sanchez-Vicario (tennisspeelster), eerste daarmee vorendag gekom het! Sy het dit om aanvaarbare redes gedoen, wat sy ook  baie mooi aan die media verduidelik het! Vandag lyk dit asof ieder en elke vrou 'n "gekoppelde van" dra asof dit hoogmode is. Is dit 'n manier om aan die wereld/vriende te wys dat sy onafhanklik is; dat sy 'n persoon van haar eie is of dat sy nie die man as hooffiguur hoef te beskou nie, dat sy daardeur wil bewys dat sy "weg" beweeg van die ou en tradisionele posisie van "agter" of "langsaan" die man staan?

In daardie geval is dit ietwat komies; want hoe beweeg jy vorentoe of weg van "iets/iemand en jy "sleep" of dra nog steeds iets van daardie persoon saam?

Hulle is eie, uniek, wispelturig en modebewus soos kan kom, maar dit kan ontaard in 'n "komedie" of platweg net "onnosel" wees; om saam met die stroom te beweeg!

Dink maar aan "mevrou-dokter-dominee Janse Van Rensburg-Smith-Olckers"?!! (Spreekwoordelik gesproke); boon-op het mev.dr.ds. twee of drie soms vier voorname wat haar titel vergesel???!!

Oordink vroue ooit hierdie stap; om 'n dubbele van aan te neem? Neem hulle in ag met watter las hul kinders opgesaal gaan sit en die "moontlike" gespot deur ander kinders? Hoe hanteer hulle die ondertekening van dokumente?

Sê hulle daardeur dat hulle nog steeds bly vaskleef aan ouers, alhoewel sy "volwasse" genoeg was om die besluit te maak om te trou? Sê sy nie eintlik daardeur dat sy maar elke keer na haar ouers toe kan gaan as die huwelik  soms nie so lekker gaan uitwerk nie?

Waar is die belofte van ..."deur dik en dun....".dan? Is dit maar net weer 'n mode-gier wat hulle beetgekry het; as ander dit kan doen, waarom nie ek nie? 

Eva het die appel aan Adam gegee om 'n hap daarvan te neem. Hoogs waarskynlik het hy dit geëet om enige konflik/rusie te vermy!!

Moontlik aanvaar die mans hierdie "gekoppel van vanne" ook om dieselfde rede: laat slapende ....(vroue) met rus en laat Gods water oor Gods akker loop! 

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Simon Riekert
Stormers se selfgeskepte nagmerri...

Die feit dat Allister Coetzee te versigtig is om harde besluite te neem, kan sy ondergang beteken, skryf ’n leser. Lees meer...

2 menings 228 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Natuurrampe ’n groot tragedie

Dié leser is bly dat natuurrampe nie so gereeld hier voorkom nie en hoop dat ’n groot natuurramp SA nooit sal tref nie.  Lees meer...

4 menings 140 keer gelees
Gelaai deur
Mamma-Manewales
Is dit hoekom daar so baie hartse...

Voor jy vir iemand iets sê of iets doen, vra vir jouself af hoe sal jy voel as dit aan jou gedoen word?  Lees meer...

3 menings 657 keer gelees
Gelaai deur
Bets Kotze
Sinnelose advertensie

’n Advertensie oor ID-sekerheid is net ’n mors van belastingbetalers se geld, skryf ’n Nuus24-gebruiker. Lees meer...

4 menings 640 keer gelees
Gelaai deur
Vlaminqk
Die gelykenis van Elfrieda en die...

Elfrieda het ‘n vonk in hierdie boer se hart laat ontvlam, maar as haar pragtige liefdevolle hart maar net nie so ruim was nie... Lees meer...

5 menings 843 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om tegnies gestremd te wees...

Luister wanneer jou vrou praat en jou net wil help, jy sal baie geldjies spaar, skryf ’n Nuus24-leser. Lees meer...

6 menings 676 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Strategy Specialist - Construction

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.