Munisipaliteit moet sy sokkies optrek
deur Linda Greyling
2012-01-27 07:52
Ek kan nie glo toe ek vanoggend lees dat byna 200 000 huishoudings in die Tshwane-metrogebied se munisipale rekeninge laat was en sommige glad nie gekry het nie.
Dít omdat die munisipaliteit te min koeverte gehad het.
Weet jy nie al lank voor die tyd hoeveel rekeninge uitgestuur word om die nodige reëlings vir koeverte te tref nie?
Ek dink dis tyd dat die munisipaliteit sy sokkies optrek.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.