‘Morele verval erg genoeg’
deur Anna-Marie
2012-01-26 07:34
TopTV se beplande 24-uur-porno-kanaal is absolute snert en verregaande.
Is die morele verval in ons samelewing nie alreeds erg genoeg nie?
Die kanaal moet nie eers die lig hier sien nie!
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.