Matt Heyns

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Media bly beste waghond

deur Matt Heyns
2010-08-16 07:26

Om mediavryheid te kniehalter is inderdaad ‘n ongewenste aanslag op ons gebrekkige demokrasie.

Die Westerse demokrasie in Afrika voer alreeds ‘n opdraande stryd, gevolglik sal so ‘n onnodige stok in die wiel SA se toekoms onteenseglik in die wiele ry. Die wonderwerk in SA sal sy aansien verloor.

Ons hoor opmerkings wat jou bloed laat stol. Opmerkings soos die een deur ene Kolonel Musa Zondi – “Ons het nog nie die punt bereik waar ons mense arresteer oor wat hulle skryf nie” – is genoeg om enige kommentaar in hierdie trant as onverantwoordelik en onaanvaarbaar te bestempel. Die konteks waarin hierdie opmerking gemaak is het niks uit te waai met die beweerde “wan”-persepsie van die man in die straat nie.

Daar is selfs politici soos Seiso Mohai wat vanaf ‘n openbare platform beswaar aanteken omdat verantwoordelike redakteurs self mag besluit watter nuus vir hulle lesers toepaslik is. Kan die rede wees dat die media ‘n beter waghond teen korrupsie is as die politici self? Onetiese gedrag deur sommige politici behoort ‘n reuseverleentheid vir die regering van die dag te wees.

Kiesers behoort kennis te neem van so ‘n ongesonde toedrag van sake voordat hulle weer hulle kruisies trek.

Ongelukkig is die opposisiepartye nog swak en moet die media instaan om wanpraktyke oop te vlek. Die regering is derhalwe meer skrikkerig vir die media as die opposisiepartye. Demokrasie vereis dat redakteurs demokraties aangestel word. Met die gewaande stappe wat die regering wil doen om mediavryheid aan bande te lê kry die burgers die indruk dat die regering nog meer mag wil bekom en sentraliseer.

Daar kan net een rede vir hierdie dwase stap wees, naamlik dat die regering wil wys wie is baas in ‘n land waar soveel vryheid alreeds ingeboet moes word dat die woord "demokrasie" vreemd val op die oor.

Die belowende toekoms wat gekoester is word  nou inderdaad deur die regering self bedreig.


Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Albert sê... Dat die Afrikaner geteiken word is nie te betwyfel nie, om elke hoek en draai word alles moontlik gedoen om hom te verneder en te ontmagtig. Die wat dit nie raaksien nie is sienende blind. Wat ook waar is is dat ons net daaroor praat, skryf en kerm en niks daaraan doen nie behalwe vir 'n paar wat hulle weer oorhoeks werk om dinge vir die Afrikaner te doen. Besluit maar vir jouself wat jy, wat hier lees, al gedoen het vir byvoorbeeld jou taal wat so geweldig onder druk is en oral uitfaseer word. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 198,950.00

TOYOTA

Fortuner 4.0 4x4 AT MY09
2010
R 371,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.6 Base 5-dr
2011
R 136,153.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.