‘Mal oor Jack’
deur Anoniem
2012-02-02 07:29
Ek is mal oor die beats in Jack Parow se songs.
Die manier waarop die woorde uiteengesit is, is ook baie goed.
As hy geen vloekwoord in sy CD's het nie, sal ek nog meer CD's koop.
Mal oor Jack!
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.