Morgan

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Levi se weglating nie onregverdig

deur Morgan
2012-02-22 13:00

Die Proteas se nuwe T20-sensasie, Richard Levi is oor die afgelope paar dae op almal se lippe.

Hy’t oor die naweek allerhande rekords laat spat met sy kolfbeurt van 'n onoorwonne 117 in die tweede T20- internasionale wedstryd teen Nieu-Seeland, en hy’t natuurlik ‘n hele klomp mense se aandag gevang.

Ongelukkig is Levi se toer van Nieu-Seeland nou iets van die verlede. Hy’s op pad terug Suid-Afrika toe en sal voortaan vir die Cobras in die plaaslike T20-toernooi speel. Op Twitter het dit omtrent gegons oor sy weglating.
 
Die meerderheid “kenners”, ondersteuners en joernaliste voel hy moes aangebly het vir die eendagreeks, veral met Graeme Smith se swak spelpeil deesdae. Baie voel sy kragspel bo aan die Proteas se kolforde kan ‘n groot aanwins wees en met sy huidige vorm sal dit goed wees om hom so veel as moontlik speelkans te gee.

Die Proteas se hoofkeurder, Andrew Hudson, het sy beslissing verdedig deur te sê Levi se vertoning die ander dag word nie oor die hoof gesien nie en dat sy tyd in die ander vorms van die spel wel sal kom.

Ek stem daarmee saam.

Ek dink, met die oog op die T20-wêreldbeker later vanjaar in Sri Lanka, is dit belangrik vir Levi om op die korter weergawe van die spel te fokus. Speel vir eers net T20-wedstryde, al is dit net plaaslike wedstryde.

Laat hom toe om aan sy spel te skaaf sodat hy Suid-Afrika kan help om hul eerste internasionale toernooi in ‘n baie lang tyd te wen.     
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition Tiptronic 3-dr
2005
R 175,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.