Anoniem

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

'Laat dié skelm langer sit!'

deur Anoniem
2010-02-24 08:11

Dis skokkend om te sien dat 'n voormalige grootkop by Fidentia, Graham Maddock, al klaar aansoek gedoen het om vrygelaat te word uit die tronk uit.

As 'n finansiële direkteur van Fidentia was Maddock deel van die span wat duisende weduwees en weeskinders uit hulle geld bedrieg het. En nou, twee jaar na hy tronk toe is vir sy misdade, wil hy weer in die weelde van sy huis gaan sit en tien teen een 'n nuwe onderneming begin.

Dit terwyl al die mense wie se geld hy gesteel het nog steeds sukkel om 'n bestaan te maak.

Dis vir my belaglik en 'n belediging vir ons regstelsel dat so 'n aansoek in die eerste plek oorweeg word! Hierdie man en sy vriende het hulle verryk uit die hardverdiende geld van weerlose mense, en nou wil hy hê die lewe moet net weer aangaan asof niks gebeur het nie?

Niemand gee om of hy 'n model gevangene was nie. Dit maak nie saak hoe goed hy hom in die tronk gedra het tot dusver nie. Die feit is hy het mense se lewens verwoes, en hy moet betaal daarvoor.

Niks minder as die maksimum vonnis is reg nie. Laat hom langer sit, want hy verdien nie om weer so vinnig uit die tronk te wees nie, al is dit net onder huisarres. Hoekom is dit in elk geval so maklik vir skelms weg te kom?

Ek hoop nie ek hoef my weer binnekort te skaam vir ons regstelsel nie.

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

jpstrauss sê... sudo add-apt-repository ppa:ubuntu-wine/ppa, sudo apt-get update, sudo apt-get install wine1.3 Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.