Willie Rheeder

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Konfederasie in SA nodig vir volke om te oorleef

deur Willie Rheeder
2012-02-22 07:48

Met Suid-Afrika se diversiteit kan enige volk in die land sy identiteit verloor as hy nie volle politiese mag verkry nie.

Ongelukkig bestaan ons land uit amper 12 hoof volksgroeperinge soos bv. Xhosas, Zoeloes, Tswanas, Afrikaners, bruin mense ens.

Die eerste teken wanneer ’n volk sy identiteit verloor, is wanneer sy taal begin uitsterf. Hoeveel van die inheemse tale word nog rêrig voltyds gepraat? Baie min.

Dit is wanneer ‘n regering soos die ANC nie omgee oor taal en kultuur van volke nie. Onder die ANC-regering het ons gesien hoe tale besig is om agteruit te gaan weens die verengelsing van alle sektore in Suid-Afrika. Die ANC het byna geen respek vir kulturele gemeenskappe in Suid-Afrika nie.

Hoe kan ons hierdie situasie moontlik red? Volke kort volle politiese mag oor sy eie sake.

Watter tipe regeringsvorm kan ons gebruik, waar die diversiteit behoue bly en waar volke volle politiese mag het? ‘n Konfederale stelsel.

Wat is ’n Konfederale Stelsel? Elke volk word ‘n lidstaat van die Suid-Afrikaanse Konfederasie, waar hy oor sy gebied regeer, waar hy permanent gevestig is en die meerderheid uitmaak. Die regeringstelsel word op die oomblik gevolg in Spanje en België. In België is daar drie volke wat elk sy outonomie het, maar deel vorm  van ’n federasie.

Persone wat histories nie deel is van ’n bepaalde gebied binne die lidstaat nie, kan aanbly in die lidland maar moet die taal en kultuur van daardie spesifieke volk aanvaar en uitlewe in dié lidstaat.

Dié vorm van regering gaan die diversiteit van ons land beskerm en so ook elke volk se identiteit.

 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition Tiptronic 3-dr
2005
R 175,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.