Insake: toename in aborsies...
Dis nie reg nie. Ek dink daar is 'n uitsondering wanneer 'n vrou verkrag is, maar nou slaap meisies rond en "pleeg moord" op dié manier.
Weet hulle ooit hoe lyk dit om so iets deur te gaan?
Daar is soveel mense wat nie kinders kan kry nie. Pleks hulle eerder die kinders opgee vir aanneming.
Jammer, maar vir my is dit nie reg nie!
Dis moord!
GESELS SAAM: Altesaam 77 771 wettige aborsies is verlede jaar in SA uitgevoer, wat ‘n toename van 31% sedert 2010 aandui. Wat is jou opinie oor die jongste data oor aborsies? Deel jou mening hier.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.