Die artikel “Meer verlaat kerke” is weereens vir my ‘n bevestiging dat ons moet ophou om die “banke warm te sit op Sondae” en uit te gaan volgens die opdrag van Jesus in Matteus 28.
Hoeveel mense sê nie dat hul “binne die kerk seergekry het nie”.
Miskien omdat ons binne die Kerk nie die waarheid uitleef nie? Dit is tyd dat ons uitleef dit waarin ons glo.
Dan sal dit nie nodig wees vir mense om “kerk” toe te gaan nie omdat die kerk na hulle sal gaan.
GESELS SAAM: Daar word berig dat die aantal Suid-Afrikaners wat godsdienstig is, van 2005 tot 2012, geval het van 83% van die bevolking tot 64%. Is jy godsdienstig? Woon jy gereeld kerkdienste by? Stuur jou mening na terugvoer@nuus24.com.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.