Taal... Dis 'n onderwerp wat meer gereeld onder ons aandag gebring kan word.
Ons ouer mense wat nuus kyk en lees het 'n plig om die oningeligte en onbelangstellende jeug van ons nasie daarop in te stel dat Afrikaans prioriteit vir ons is.
Daar is geen rede om skaam vir ons taal te wees nie.
Ek kry daagliks met verskillende etniese groepe van reg oor die wêreld te doen en daagliks hoor ek hoe mooi ons Afrikaans vir hulle is.
So, dra dit uit. Leer dit aan die wie dit wil leer en wees trots daarop.
Soos die tye 'moderniseer' gaan daar nuwe woorde in die woordeskat by kom, maar hou dit Afrikaans.
Fanagalo is 'n mengelmoes taal onder die mynwerkers sodat almal mekaar kan verstaan, maar Afrikaans is 'n suiwer erkende taal. Hou dit suiwer en uniek.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.