Elmarie

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Geld word in die water gegooi

deur Elmarie
2010-09-02 07:39

Een ding kan ek net nie verstaan nie: Hoekom mors mense hulle geld op die Lotto?

Jou kans om te wen is een in 'n hele paar miljoen. Die kans is groter dat 'n Boeing op jou kop val!

Tog sit mense Saterdag na Saterdag om en wag vir hulle groot kans om die miljoene in hulle sak te steek. Dit bly vir my net ongelooflik.

Party mense spandeer honderde rande per week daaraan – en dan het hulle nie eers genoeg geld vir kos in die huis nie; wat nog van al die ander benodighede! Maar vir die Lotto is daar altyd iets wat afgeknyp kan word.

Iemand het eendag gese Lotto is 'n belasting vir domheid, en ek dink ek stem al hoe meer met daardie persoon saam.

As jy jou geld wil weggooi, stuur dit vir 'n liefdadigheidsorganisasie. Moet dit nie weggooi in die hoop dat jy 'n miljoen gaan wen nie.

Die meeste mense wat die Lotto wen mors in elk geval hulle geld baie vinnig uit. En die rede is eintlik eenvoudig: Want hulle kon nie ordentlik werk met 'n bietjie geld nie, so hoekom sal hulle nou?

Gee vir my eerlike werk... maar moenie van my verwag om my geld op sulke goed te mors nie.

Ek kan nie verstaan dat mense dit nie kan insien nie.


Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Blip sê... Juis, boktjop -- elkeen moet maar self na sy veiligheidsbehoeftes kyk. Boere ook. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

System Administrator

Centurion, South Africa
Reel Recruit Solutions CC
R15000 - R20000

Administrative Officer

Stellenbosch
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

SAP Business One Developer

Irene, Centurion, South Africa
Electus Recruitment
R15000 - R28000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T Local
2001
R 64,369.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,990.00

TOYOTA

Landcruiser PU 4x4 Dsl
2005
R 225,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.