Jammer om te sê dat die Afrikaanse musiek glad nie so wonderlik groei nie.
Dit is die meeste Engels wat ingemeng word en party nogal nie te suiwer Afrikaans nie. Let wel, die enkele goeies soos Hannes van Tonder, Manie Jackson is van ons bestes.
Ek stem saam dat baie van die sangers 20 jaar gelede geen oudisie kon slaag nie.
Ek is ook ‘n sanger en musikant, maar skaam partykeer, veral vir die wat soms op Noot vir Noot verskyn.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.