Wynand Boshoff

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Dit ontaard in moddergooiery

deur Wynand Boshoff
2010-03-08 07:32

Ek is 'n VF-ondersteuner wat bitter teleurgesteld was met Dr. Mulder se kabinetspos.  Ek is ook 'n persoonlike vriend van Willie Spies, en ons het van skooldae af letterlik dae saam gekuier. 

Ek is ook vir byna 10 jaar 'n persoonlike vriend van Jaco Mulder.

Altwee het merkwaardige vermoëns, en op verskillende maniere veel vermag om Afrikanervryheid te herstel. Daar is geen rede om hulle teenoor mekaar te stel en 'n keuse te maak nie.

Van Willie se ondersteuners is egter besig om die Afrikaner se oeroue swakste kenmerk te vertoon, naamlik om harder te baklei met die ou wat jou bondgenoot moet wees, as met jou vyand.

Die VF+ en Afriforum sien die huidige bedeling as wesenlik skadelik vir Afrikaners. Dit plaas hulle teenoor die DA en die ANC wat bloot verskil oor wie dit die beste kan bestuur.

Willie, jou mense dien nie jou of ons gedeelde ideaal se belange nie. Ek hoop jy kan hulle stop.


Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

jpstrauss sê... sudo add-apt-repository ppa:ubuntu-wine/ppa, sudo apt-get update, sudo apt-get install wine1.3 Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Billing APS Manager

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Consultant Finance

Johannesburg, South Africa
Antal International Johannesburg (Pty) Ltd
R440000 - R460000

Bookkeeper

Centurion, South Africa
Under African Skies Recruitment
R10000 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.