Ek is ‘n voltydse fotograaf, maar stem saam dat daar baie fotograwe is wat net eenvoudig mense uitbuit.
Ek self het duur pakkette, maar dit sluit baie ekstras in. My pakkette begin by so min as R2 000.
Dit klink miskien baie, maar as mens gaan sit en kyk wat alles gedoen moet word sal mens ook verstaan dat om ‘n lewe te maak uit fotografie baie moeiliker is as wat mens dink.
My pakket-pryse word uitgewerk op so ‘n manier dat dit vir my ‘n inkomste kan gee, toerusting opgradering, herstel, diens en versekering kan dek.
Ongelukkig is daar fotograwe wat meer vereis as om net ‘n lewe te maak, hulle wil in weelde lewe sonder om hard te werk.
Ek is lief vir fotografie en verkies om foto's te neem eerder as om te probeer ryk word.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.